by AquaS | Aug 29, 2019 | Sin categoría
Dit was lekker om soos ‘n dolfyn te baljaar. Dit was so so lekker om by julle te swem, ek wil nie by Planet Fitnis gaan swem nie. Ek wil by julle bly. Liefde...
by AquaS | Aug 29, 2019 | Sin categoría
Liewe Tannie Ilana Dankie dat jy my leer om soos ‘n vissie in die water te swem. Van Hanja...
by AquaS | Aug 29, 2019 | Sin categoría
Liewe Tannie Annemarie Dankie vir die lekker jaar. Dit was awê-som. Dankie dat jy my leer swem het. Swem is baie...
by AquaS | Aug 29, 2019 | Sin categoría
Liewe Annemarie dankie vir harde lekker swemlesse. Ek is baie lief vir swemlesse. En ek het ‘n lekker skool. Ek swem al baie goed. Jy is ‘n lekker swemles tannie. Van...
by AquaS | Aug 22, 2019 | Sin categoría
Tannie Annemarie & Alona Baie dankie dat julle my so mooi geleer het. Nou kan ek al mooi swem. Ek hoop dat julle ‘n geseende Kersfees het. Van...
by AquaS | Aug 22, 2019 | Sin categoría
Thank you for teaching me to swim Love...
Recent Comments