Lucy

Lucy

Dear Anne-Marie Thank you for all the nice swimming stuff you have been teaching me. My favourite is the backstroke and I like it when I have to come here on a Thursday. Merry merry Christmas! Love...
Gabriela

Gabriela

Liewe tanie Baie dankie dat jy my leer swem het. Toe ek klyn was het ek amper virsyp. Maar nou kan ek al in ‘n Gaala swem. Jy is ‘n ster. Groete...
Annabelle

Annabelle

Liefste Juffrou Annemarie Juffrou Annemarie was ‘n baie lekker Juffrou en ‘n goeie Juffrou. Ek het baie van die swemlesse gehou. Toe ek my medaljes gekry het was dit vir my baie lekker. Juffrou moet ‘n lekker dag hê. Met baie liefde...