Caylen

Caylen

Dit was lekker om soos ‘n dolfyn te baljaar.  Dit was so so lekker om by julle te swem, ek wil nie by Planet Fitnis gaan swem nie. Ek wil by julle bly. Liefde...
Johan Slabbert

Johan Slabbert

Liewe Tannie Annemarie Dankie vir die lekker jaar. Dit was awê-som. Dankie dat jy my leer swem het.  Swem is baie...
Paul

Paul

Liewe Annemarie dankie vir harde lekker swemlesse. Ek is baie lief vir swemlesse. En ek het ‘n lekker skool. Ek swem al baie goed. Jy is ‘n lekker swemles tannie. Van...
Ivan

Ivan

Tannie Annemarie & Alona Baie dankie dat julle my so mooi geleer het. Nou kan ek al mooi swem. Ek hoop dat julle ‘n geseende Kersfees het. Van...