What Our Kids Say

Caylen

Caylen

Dit was lekker om soos ‘n dolfyn te baljaar. 

Dit was so so lekker om by julle te swem, ek wil nie by Planet Fitnis gaan swem nie.

Ek wil by julle bly.

Liefde Caylen

Johan Slabbert

Johan Slabbert

Liewe Tannie Annemarie

Dankie vir die lekker jaar.

Dit was awê-som. Dankie dat jy my leer swem het.

Swem is baie lekker.

Paul

Paul

Liewe Annemarie dankie vir harde lekker swemlesse.

Ek is baie lief vir swemlesse.

En ek het ‘n lekker skool.

Ek swem al baie goed.

Jy is ‘n lekker swemles tannie.

Van Paul

Ivan

Ivan

Tannie Annemarie & Alona

Baie dankie dat julle my so mooi geleer het.
Nou kan ek al mooi swem.
Ek hoop dat julle ‘n geseende Kersfees het.

Van Ivan

Lucy

Lucy

Dear Anne-Marie

Thank you for all the nice swimming stuff you have been teaching me. My favourite is the backstroke and I like it when I have to come here on a Thursday.

Merry merry Christmas!

Love Lucy

Gabriela

Gabriela

Liewe tanie

Baie dankie dat jy my leer swem het. 

Toe ek klyn was het ek amper virsyp. Maar nou kan ek al in ‘n Gaala swem.

Jy is ‘n ster.

Groete Gabriela

Annabelle

Annabelle

Liefste Juffrou Annemarie

Juffrou Annemarie was ‘n baie lekker Juffrou en ‘n goeie Juffrou.

Ek het baie van die swemlesse gehou.

Toe ek my medaljes gekry het was dit vir my baie lekker.

Juffrou moet ‘n lekker dag hê.

Met baie liefde Annabelle

083 446 6000    084 428 2220

Leave a Whatsapp message and we will get in touch asap.